Telefoon:  014 597 1236  
Faks: 014 597 3154

  
admin@ngbergsig.co.za

Betlehemstraat 194
(Ou Malanstraat), Rustenburg


Sondag: 08:00 en 10:00 Sondag Aand: 18:00  

Kinders: 08:00 en 10:00 
CRIB (tieners): 17:45

Sodat God se koninkryk kan kom, is ons gestuurdes van God, eer ons Hom, versorg ons mekaar, verleen ons hulp en bring on hoop met entoesiasme en toewyding.
 


Dr Herman Jansen
082 934 6840
herman@ngbergsig.co.za



Ds Pieter Jordaan
082 561 8500
pieter@ngbergsig.co.za

 

Ons het elke jaar verskillende uitreike vir behoeftige mense

Enige donasies is altyd welkom om ons te help om vir die wat in nood is te gee. Kontak die kerkkantoor vir enige navrae

MAART Komberse
APRIL Komberse
MEI Warmwatersakke
JUNIE Warmwatersakke
JULIE Shampoo, deoderant, weggooibare skeermesse (mans en vroue)
AUGUSTUS Kersgeskenkie vir 'n seun (moenie toedraai)
SEPTEMBER Kersgeskenkie vir 'n dogter (moenie toedraai)
OKTOBER Kersgeskenkie vir 'n bejaarde (moenie toedraai)
NOVEMBER Kersgeskenkie vir 'n bejaarde (moenie toedraai)
DESEMBER