Telefoon:  014 597 1236  
Faks: 014 597 3154

  
admin@ngbergsig.co.za

Betlehemstraat 194
(Ou Malanstraat), Rustenburg


Sondag: 08:00 en 10:00 Sondag Aand: 18:00  

Kinders: 08:00 en 10:00 
CRIB (tieners): 17:45

Sodat God se koninkryk kan kom, is ons gestuurdes van God, eer ons Hom, versorg ons mekaar, verleen ons hulp en bring on hoop met entoesiasme en toewyding.
 




Ds Pieter Berrangé
082 925 3634
pieterb@ngbergsig.co.za



Ds Willem Immelman
083 325 5252
willem@ngbergsig.co.za



Ds Pieter Jordaan
082 561 8500
pieter@ngbergsig.co.za

 

Prosedures wat gevolg moet word wanneer u wil trou uit NG Bergsig:

  • Voltooi die huweliksregistrasie vorm en betaal die deposito. Verdere kostes moet so gou as moontlik betaal word.

  • Afskrifte word benodig van beide partye se ID boekies.        

  • Neem in ontvangs die reëls soos uiteengesit onder die huweliksriglyne vorm en kom dit asb. na.

  • Jou huwelik in NG Bergsig sal eers gefinaliseer wees wanneer jy die voorgeskrewe vorms  ingegee het. Geen telefoniese of mondelinge ooreenkomste is bindend nie. Nadat jy die vorm  ingegee het sal ons binne 10 dae skriftelik die reëlings met julle bevestig.Dui aan watter dominee  julle moet trou asook waar en die tyd.

  • Minderjariges moet ʼn minderjarige vorm voltooi – ouers moet dit teken.

  • Geskeide persone moet afskrif van 'n egskeidingsbevel inhandig.

  • Trougesprek afsprake sal met paartjie gemaak word deur die kerkkantoor.

  • Enige veranderings moet met die kerkkantoor opgeneem word.

  • Alle gelde verbonde aan die troue moet so gou as moontlik vereffen word.

  • Die kerk sal ʼn uur voor die tyd oop wees vir rangskikkings van blomme behalwe as daar spesiale  reëlings met die koster aan diens getref word.

VIR ENIGE NAVRAE KONTAK admin@ngbergsig.co.za

Predikant  
Huweliksdatum  
Plek  
Tyd  


Die volgende dokumentasie moet die voltooide vorm asseblief vergesel:
ID Dokument
Finale egskeidingsbevel (indien van toepassing)
Toestemmingsvorm (slegs vir minderjariges).
Vorm is by die kantoor beskikbaar.
 

  BRUIDEGOM BRUID
Van
Nooiensvan  
Huidige wettige van
Volle name
Noem naam
Tel no - H
Tel no - W
Selfoon nommer
Faks no / Epos
ID nommer
Geboortedatum
Land van Geboorte
Huidige Woonadres
Kerkverband


Toestemmingsbrief minderjariges moet so gou moontlik ingehandig word by die kerk kantoor om registrasie te voltooi. Vorm is by die kerk kantoor beskikbaar
 

Huwelikstatus
     
Idien geskei    
Datum
Saaknommer
Plek
Volle name en Id nommers van getuies
     
Onder watter van moet die bruid in die bevolkingsregister aangedui word
Permanente woonadres van egpaar na huwelik
     
 

HUWELIKSREGISTRASIE ** KOSTES ** RIGLYNE