Telefoon: 014 597 1236 Faks: 014 597 3154 admin@ngbergsig.co.za Betlehemstraat 194 (Ou Malanstraat), Rustenburg Sondag: 08:00 en 10:00 Sondag Aand: 18:00 Kinders: 08:00 en 10:00 CRIB (tieners): 17:45
Sodat God se koninkryk kan kom, is ons gestuurdes van God, eer ons Hom, versorg ons mekaar, verleen ons hulp en bring on hoop met entoesiasme en toewyding.
Ds. Jan van Breda 082 468 4315 carina@ngbergsig.co.za Ds Pieter Jordaan 082 561 8500 pieter@ngbergsig.co.za
Prosedures wat gevolg moet word wanneer u 'n gedenksteen wil aankoop:
Afhaal van registrasievorms by die kantoor
Kies van plek van nis op die kerkgronde
Betaal R2 000 vir die nis - enkel / dubbel
Gravering op gedenksteen is teen ekstra kostes (ongeveer R200)
VIR ENIGE NAVRAE KONTAK ursula@ngbergsig.co.za