Telefoon: 014 597 1236 Faks: 014 597 3154 admin@ngbergsig.co.za Betlehemstraat 194 (Ou Malanstraat), Rustenburg Sondag: 08:00 en 10:00 Sondag Aand: 18:00 Kinders: 08:00 en 10:00 CRIB (tieners): 17:45
Sodat God se koninkryk kan kom, is ons gestuurdes van God, eer ons Hom, versorg ons mekaar, verleen ons hulp en bring on hoop met entoesiasme en toewyding.
Dr Herman Jansen 082 934 6840 herman@ngbergsig.co.za Ds Pieter Jordaan 082 561 8500 pieter@ngbergsig.co.za
28 AUGUSTUS is dit weer daai tyd van die jaar vir ons basaar!!
Kontak asseblief die kerkkantoor vir meer inligting.
Fotos sal gelaai word na die afloop van die basaar, hou gerus die bladsy dop vir enige nuus, ontwikkeling en reelings vir ons basaar